Die kunstenaars / The artists
Dirigente / Conductors: Neels Boonzaaier and Kenneth Halland |
|
Kaartjies / Tickets:Tickets at R60 are available from choir members, at the door, via e-mail or by phone : Annelies Alkema 012-343-5557; 082-644-6554 or Godfrey Gibson 012-361-2281.NB. There are no reservations |
Hierdie konsert bevat gewilde koorwerke deur 'n aantal bekende komponiste:
Mozart
Uit die Requiem sing die koor die Lacrimosa, wat handel oor die
laaste oordeel. Die Ave verum corpus is 'n motet (meerstemmige
godsdienstige sangstuk) wat tydens 'n Fronleichnamsfest (Liggaam van
Christus kerkdiens) opgevoer is; die woorde kom uit die geloofsbelydenis. Uit
die Vesperae solemnes sing die sopraan en koor die Laudate Dominum,
wat 'n pragtige melodie het.
Schubert
Almal ken hierdie werk uit die Duitse mis, wat in die Gesangeboek opgeneem is
as Heilig, heilig, heilig is die Here God. Toe Schubert hierdie werk
gekomponeer het, moes hy reeds geweet het dat hy binnekort sou sterf. Dit is
soos sy geloofsbelydenis.
Mendelssohn
Sopraan en koor sing Deel 5 uit Lobgesang, naamlik Ich harrete des Herrn
(Ek wag op die Heer), 'n gevoelvolle en melodieuse meesterstuk. Uit Elijah
sing die koor Lift up thine eyes, sowel as He's watching over Israel.
Fauré
Gabriel Faurée is in 1924 oorlede, en sy musiek is in 'n meer moderne
idioom, maar nog melodieus. Die koor sing sy Cantique de Jean Racine, 'n
gebed, en die Sanctus uit sy Requiem.
Handel
Die Messiah is bekend en bemind by baie mense. Uit hierdie werk sing die
koor die dramatiese Since by man came death, en die meesterstuk Hallelujah.
Uit die Kroningsgesange sing die koor die uitbundige Zadok the Priest.
Vivaldi
Die trompet verleen luister aan die Gloria in excelsis Deo-gedeelte uit
die werk met dieselfde naam.
William Byrd
Hierdie komponis het geleef van 1543 tot 1623. Sy Ave verum corpus dateer
uit 'n tydperk toe die musiekstyl heeltemal anders was as vandag, sowel as die
musiek-notasie.
Organ solo
Herman will be performing works of Charpentier (with Anton Delen, trumpet),
Dubois and Vierne.
Soprano solo
Deirdre will sing some solo parts with the choir and a Bach aria on her own.
The Choir
The Pretoria Bach Choir, arguably the largest and oldest independent oratorium
choir in the country, was founded by the late Bruno Peyer in 1962. He was
succeeded by Aart Bosua (now living in Australia), Kenneth Halland and Neels
Boonzaaier. The Choir is a non profit organisation and strives to keep our
heritage of religious music alive.
Parking
Parking will be guarded in front of the City Hall; please avoid the dark area
at the rear.