[Home of Pretoria Bach Choir] [Notes on the music] [Other notes on the St John Passion and JS Bach] [Other Performances of St John Passion] [Other past concerts] [Review by Paul Boekkooi] [Review by Peter Southey]

Pretoria Bach Choir

J. S. BACH
ST. JOHN PASSION

Thursday 22 March 1975 at 20h15
City Hall, Pretoria

Conductor
Bruno Peyer

Soloists
Anneen Leeuwner (Soprano),
Stella Beder (Alto),
Sjoerd Beute (Tenor)
Jozua Serfontein (Baritone)
John Thorpe (Baritone)

Orchestra
Collegium Musicum Leader Bram Verhoef

Organ
Henning Wagner

INHOUDSOORSIG EN ENKELE HOOGTEPUNTE

  1. Verraad en gevangeneming
  2. Aria (Alto): Om my te bevry, word U gebind.
    Aria (Sopraan): Ek volg U met vrolike skrede.

  3. Verhoor van Kajafas; Petrus se verloëning
  4. Koraal: Wie slaan U so? ...Ek en my sondes.
    Aria (Tenoor): Ag my gees waar vind ek vertroosting.

  5. Verhoor voor Pilatus; Pilatus se optrede teenoor die opgehitste volk; die skare kies Barabbas; Jesus word gemartel
  6. Koraal: Christus wat ons salig maak.
    Arioso (Bas en Tenoor): Kyk, die dorings!...Kyk, die géselhale!

    POUSE

    Koraal: Deur U gevangeneming erf ons die vryheid, U graf verseker ons van lewe.

  7. Kruisiging: Jesus se laaste woorde
  8. Arioso (Bas met koor): Haas na Gologota!
    Aria (Alt): Dit is volbring.
    Aria (Bas met koor): U sterwe sal vir my die hemel beërwe
    Aria (Tenoor): My siel aanskou hoe heel die wêreld deur Sy lyding aangegryp is.
    Aria (Sopraan): Vervloei nou in trane, my hart.
    Koraal: Help, o Christus, dat ons die sondes wat U dood veroorsaak het, voortaan vermy.

  9. Begrafnis

[Home of Pretoria Bach Choir] [Notes on the music] [Other notes on the St John Passion and JS Bach] [Other Performances of St John Passion] [Other past concerts] [Review by Paul Boekkooi] [Review by Peter Southey]

Updated : 21 March 2002
PtaBachChoir@lantic.net