
Saturday 22nd March 1980 at 20h15
St Albans Ketedraal, Schoemanstraat
Conductor
Bruno Peyer
|
Soloists
|
Orchestra
Harpsicord Viola da gamba |
Aria (Alto): Om my te bevry, word U gebind.
Aria (Sopraan): Ek volg U met vrolike skrede.
Koraal: Wie slaan U so? ...Ek en my sondes.
Aria (Tenoor): Ag my gees waar vind ek vertroosting.
Koraal: Christus wat ons salig maak.
Arioso (Bas en Tenoor): Kyk, die dorings!...Kyk, die géselhale!
Koraal: Deur U gevangeneming erf ons die vryheid, U graf verseker ons van lewe.
Arioso (Bas met koor): Haas na Gologota!
Aria (Alt): Dit is volbring.
Aria (Bas met koor): U sterwe sal vir my die hemel beërwe
Aria (Tenoor): My siel aanskou hoe heel die wêreld deur Sy lyding
aangegryp is.
Aria (Sopraan): Vervloei nou in trane, my hart.
Koraal: Help, o Christus, dat ons die sondes wat U dood veroorsaak het,
voortaan vermy.